Personeel

Heila Maree

Heila is ons Saakgelastigde of Skriba.

Sy is verantwoordelik vir die administrasie en finansies van die gemeente.

 Haar Kantoorure is: Maandae tot Donderdae

08:00 tot 12:00

060 889-7537  (Kantoor)           

 Selfoon:      079 606-5795

 

E-pos: ngfalconridge@gmail.com

                                   

Leanri Marais

Leanri is ons Koster. Sy sien om na die eiendomme en is die “sleuteldraer” .

                                                         Selfoon:  082 455-6835

Elna Graaff

Elna is ons Orreliste, vandat die Gemeente gestig is.

Tel: 016 429 2044                    Selfoon: 072 264-6144

Dr. Sarel Marais

Dr. Sarel Marais is die Leraar van ons Gemeente, sedert 1994. Hy is in 1990 getroud met Dr. Christel Marais en uit die huwelik is Zander (1994) en Leanri (1997) gebore.

Pastorie: Reynoldsstraat 50, Falcon Ridge.

086 674 5702 (e-Faks)    Selfoon  082 580-1848

                            

                                      ds.sarel.marais

 

 

Falcon Ridge

NG Falcon Ridge Kontakbesonderhede:

Kerkkantoor Telefoon:   +27 060 889 7537

Faks na e-pos:                +27 86 224 7000

Dr. Sarel Marais               +27 82 580 1848

 

E-pos: ngfalconridge@gmail.com

 

Posadres: Posbus 28337

                 Sonlandpark

                 1944

 

 

 

 

Missie

Wie is ons?

Waar is ons

Wat glo ons?

Wat doen ons?

Projekte

Personeel

Skakels