Ons Kerkgebou is op die hoek van Reynolds & Edelvalk Straat in Falcon Ridge, Vereeniging, Gauteng Provinsie, Suid-Afrika, 1929.

26o 35’58.28” S en 27o 54’53.05” E

Vanaf Potchefstroom (R54):

Draai links  in Houtkopweg en ry oor die treinbrug tot by die 3-Rigting Stopstraat.

Draai links by die 3-Rigting Stop en regs in Skippie Botha, die eerste T-Aansluiting na Regs.

Draai regs by  die volgende T-Aansluiting (Langrand/Jimmy Sinclair). Draai dan links by die eerste 4-Rigting Stop (Reynoldsstraat: Hoërskool Overvaal is dan aan die regterkant). Die kerkgebou is sowat 1km verder aan die  linkerkant.

 

Vanaf Johannesburg of Alberton (R59):

Suid van Meyerton, net voor Vereeniging ingegaan word, word die Ringweg afrit geneem.

By die Stopteken (T-Aansluiting in ‘n dubbelpad) word regs gedraai. Gaan dan reguit oor die eerste 4-Rigting-Stopstraat by Shoprite/Checkers.

Draai regs by die eerste Verkeerslig (Johannesburgweg - ook ‘n dubbelpad).

Ry reguit oor die eerste Verkeerslig en draai links by die tweede Verkeerslig (Jimmy Sinclairweg - ook ‘n dubbelpad).

Ry reguit oor die eerste 4-Rigting-Stopstraat en draai regs by die tweede 4-Rigting-Stopstraat (Reynoldsstraat - Hoërskool Overvaal is dan aan die regterkant). Die kerkgebou is sowat 1km verder aan die  linkerkant.

 

Vanaf Johannesburg: (M1 of Ou Johannesburg-Vereeniging pad, via Eikenhof, Walkerville en De Deur).

Wanneer Vereeniging ingekom word, is daar ‘n Caltex-vulstasie aan u regterkant (Washington Post). Net daarna, kry u die eerste verkeerslig, waar u regs draai (Jimmy Sinclair).

Ry reguit oor die eerste 4-Rigting-Stopstraat en draai regs by die tweede 4-Rigting-Stopstraat (Reynoldsstraat - Hoërskool Overvaal is dan aan die regterkant). Die kerkgebou is sowat 1km verder aan die  linkerkant.

 

Vanaf Vanderbijlpark en Sasolburg (R59):

Neem die Houtkopweg/Heidelberg afrit (R42/R54) in Vereeniging. Draai regs by die T-Aansluiting (Houtkopweg).

Draai links by die eerste verkeerslig (Johannesburgweg) Draai dan links by die derde verkeerslig (Jimmy Sinclair).

Ry reguit oor die eerste 4-Rigting-Stopstraat en draai regs by die tweede 4-Rigting-Stopstraat (Reynoldsstraat - Hoërskool Overvaal is dan aan die regterkant). Die kerkgebou is sowat 1km verder aan die  linkerkant.

Kerkkantoor Telefoon:        +27 060 889 7537

Faks na e-pos:                  +27 86 224 7000

Dr. Sarel Marais               +27 82 580 1848

 

E-pos: ngfalconridge@gmail.com

 

Posadres: Posbus 28337

                 Sonlandpark

                 1944

 

 

 

 

Adres en Padaanwysings:

NG Falcon Ridge Kontakbesonderhede:

Falcon Ridge

Missie

Wie is ons?

Waar is ons

Wat glo ons?

Wat doen ons?

Projekte

Personeel

Skakels