Verskeie Projekte word jaarliks geloods, soos byvoorbeeld:

Sommige Vrydae word wegneemetes voorberei en verkoop.

Ons hou ook dikwels dames kuiergeleenthede met gassprekers, vermaaklikheid en verversings.

Jaarliks word ‘n Gemeentekamp aangebied. Dit word deur gesinne benut om heerlik te ontspan en in die proses ook geestelik te groei en toegerus te word. Daar word ook jaarliks ‘n Jeugkamp en Belydenisklaskamp aangebied vir jongmense.

Ten minste een keer per jaar word die Swaeltjies      (Senior Lidmate) sover moontlik uitgenooi en getrakteer tydens ‘n Bejaarde Bederf Byeenkoms.

In die eerste kwartaal hou ons ’n LipLekLekkerLepeLFees.

 In die Winter ’n PotjiekosFees en op die laaste Saterdag in Oktober ’n Fantasiese Familie Fees, waartydens ’n motorskou ook plaasvind.

Ons beskik oor ‘n reuse waterglybaan wat ook verhuur word.

Wegneemetes:

Swaeltjies:

Kampe:

Dames Kuiergeleenthede:

Fantastiese Familie Feeste:

Projekte

Falcon Ridge

NG Falcon Ridge Kontakbesonderhede:

Kerkkantoor Telefoon:   +27 060 889 7537

Faks na e-pos:                +27 86 224 7000

Dr. Sarel Marais               +27 82 580 1848

 

E-pos: ngfalconridge@gmail.com

 

Posadres: Posbus 28337

                 Sonlandpark

                 1944

 

 

 

 

Missie

Wie is ons?

Waar is ons

Wat glo ons?

Wat doen ons?

Projekte

Personeel

Skakels