Inwyding van ons kerkgebou in Junie 2000.

Wie is hierdie Fantastiese Familie?

Kerkkantoor Telefoon:        +27 060 889 7537

Faks na e-pos:                  +27 86 224 7000

Dr. Sarel Marais               +27 82 580 1848

 

E-pos: ngfalconridge@gmail.com

 

Posadres: Posbus 28337

                 Sonlandpark

                 1944

 

 

 

 

Die NG Gemeente Falcon Ridge is een van die meer as ’n duisend gemeentes van die Nederduitse Gereformeerde Kerk.

Ons is geleë in die Ring van Vereeniging, in die Goudland Sinode.

Die Gemeente is afgestig van Sonlandpark in 1987. Aanvanklik is Eredienste in die skoolsaal van Hoërskool Overvaal gehou.

In Junie 2000 is ons  Kerkgebou ingewy, 

en in Augustus 2006 is 10 nuwe Bybelonderriglokale in gebruik geneem.

Ons het ‘n kindervriendelike, Gereformeerde bedieningstyl en Eredienste word in Afrikaans aangebied.

 

 

NG Falcon Ridge Kontakbesonderhede:

Tydens ons Jaarlikse Fantastiese Familie Fees, op die laaste Saterdag in Oktober,

hou ons ook ’n klassieke motorskou.

Falcon Ridge

Missie

Wie is ons?

Waar is ons

Wat glo ons?

Wat doen ons?

Projekte

Personeel

Skakels